Altyd op jou vingerpunte.
Jy is altyd deel van die geselskap met beskermde (geïnkripteerde) boodskappe.
Hou kontak.
Maak vry en veilige Tox-tot-Tox oproepe.
Sien is glo.
Gesels van aangesig tot aangesig deur 'n veilige video-oproep.
Tox neem jou privaatheid ernstig op.
Met eerste-klas kodering span>, kan jy gerus wees dat die enigste mense wat jou boodskappe lees, is die mense vir wie jy dit stuur.
In teenstelling met ander veilige kitsbootskap oplossings, vereis Tox nie dat jy 'n rekenaar programmeerder moet wees om dit te kan gebruik nie. Tox kom uit-die-boks met 'n eenvoudige span> gebruikers koppelvlak wat jou toelaat om te fokus op jou gesprekke.
Tox is gratis en kan verander word om jou te pas. Jy is heeltemal vry om Tox te gebruik en te verander. Verder sal Tox jou nooit teister met advertensies, of vereis dat jy betaal vir funksies nie.